GENESIS 49:22-23

GENESIS 49:22-23 NLV

“Josef is ’n vrugbare boom, ’n vrugbare boom by ’n fontein. Sy takke strek oor die muur. Hy word aangeval deur boogskutters wat na hom skiet en hom teister.