Genesis 49:22-23

Genesis 49:22-23 AFR20

“ 'n Vrugbare jong wynstok is Josef, 'n vrugbare jong wynstok langs 'n fontein; die ranke hang oor die putmuur. Hulle het hom uitgetart en op hom geskiet; die boogskutters het hom verwoed teengestaan.