HEBREËRS 11:29

HEBREËRS 11:29 NLV

Omdat hulle geglo het, het die Israeliete deur die Rooisee getrek soos op droë grond. Maar toe die Egiptenaars dit ook probeer het, het hulle verdrink.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 11:29