Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HOSEA 12:13-14

HOSEA 12:13-14 NLV

Jakob moes na Aram toe vlug, Israel moes slawediens doen om ’n vrou te kry. Om ’n vrou te kry, moes hy skape oppas. Die Here het deur ’n profeet Jakob se afstammelinge, die Israeliete, uit Egipte gelei. Die profeet het hulle gelei en beskerm.