Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Hosea 12:13-14

Hosea 12:13-14 AFR20

Jakob het gevlug na die veld van Aram; Israel moes dienswerk doen om 'n vrou te verkry; ja, om 'n vrou te verkry, moes hy kleinvee oppas. Deur 'n profeet het die Here Israel uit Egipte laat optrek; ja, deur 'n profeet is hulle opgepas.”