HOSEA 12:6-7
HOSEA 12:6-7 NLV
die Here, die almagtige God. Die Here is sy Naam! Kom nou terug na jou God toe! Tree op met liefde en regverdigheid, en lewe voortdurend met ’n vaste vertroue op jou God.