JESAJA 19:1

JESAJA 19:1 NLV

Hierdie boodskap het na my gekom oor Egipte: Kyk! Die HERE is op pad na Egipte toe. Hy ry op ’n vinnige wolk. Egipte se afgode bewe voor Hom. Die Egiptenaars smelt weg van vrees.