Jesaja 19:1

Jesaja 19:1 AFR20

Profesie oor Egipte. Kyk, die HERE ry op 'n vinnig bewegende wolk en gaan na Egipte. Die nuttelose afgode van Egipte beef voor Hom; Egipte se hart krimp ineen.