JESAJA 30:1

JESAJA 30:1 NLV

“Verwoesting staan vas vir my opstandige kinders,” sê die HERE. “Julle maak planne wat nie van My kom nie. Julle smee vennootskappe wat nie deur My geïnspireer is nie. Julle stapel sonde op sonde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 30:1