JESAJA 30:18

JESAJA 30:18 NLV

Tog wag die HERE gretig dat julle terugkom na Hom toe. Hy wil genade aan julle bewys. Die HERE is ’n God wat regverdig is. Hy seën die mens wat op Hom vertrou vir hulp.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 30:18