Jesaja 30:18

Jesaja 30:18 DB

En tog wag die Here nog altyd vir ’n kans om julle te wys hoe goed Hy vir julle is. Hy is reg om enige oomblik in te gryp omdat Hy julle jammer kry, want die Here is ’n God wat reg laat geskied. Dit gaan goed met elkeen wat op Hom vertrou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 30:18