JESAJA 31:1

JESAJA 31:1 NLV

Verwoesting wag verseker vir enigeen wat na Egipte kyk vir hulp. Hulle vertrou op Egipte met sy baie perde en sterk ruiters. Pleks dat hulle vertrou op die Heilige van Israel. Pleks dat hulle vra wat Hy wil hê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 31:1