Jesaja 31:1

Jesaja 31:1 DB

Daar wag swaarkry op dié wat by Egipte hulp gaan soek. Hulle maak staat op Egipte se geweldige militêre mag; op hulle soldate en hulle strydwaens. In plaas daarvan om op die heilige God van Israel te vertrou is dit waar hulle vertroue lê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 31:1