JESAJA 4:5

JESAJA 4:5 NLV

Dan sal die HERE skadu verskaf vir Jerusalem en almal wat daar vergader. Dan sal die HERE bedags ’n wolk en snags ’n vuur beskik. Sy magtige heerlikheid sal alles beskerm.