JESAJA 41:13-14

JESAJA 41:13-14 NLV

Ek gryp jou regterhand vas. Ek is die HERE jou God. En Ek sê vir jou: ‘Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help!’ Moenie bang wees nie, nietige wurmpie, Jakob! Al is jy min, Israel, sal Ek jou help, sê die HERE. Ek is die Een wat jou red, die Heilige van Israel.