Want Ek, die HERE jou God, gryp jou regterhand vas, Ek wat vir jou sê, ‘Moenie bang wees nie – Ek is die Een wat jou help.’ Moenie bang wees nie, wurm Jakob, mense van Israel, Ek is die Een wat jou help!” is die uitspraak van die HERE. “Jou losser is die Heilige van Israel.
Lees Jesaja 41
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Jesaja 41:13-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's