So sê die HERE. Dis Hy wat ’n pad deur die water gemaak het, ’n droë pad deur die see. Hy wat die sterk leër van Egipte met al sy strydwaens en perde opgeroep het, en hulle almal laat verdrink het sodat hulle doodgeblaas is soos ’n kers.
Lees JESAJA 43
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 43:16-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's