Jesaja 43:16-17

Jesaja 43:16-17 DB

Dit is die Here wat hier praat. Ek het destyds ’n pad deur die see gemaak. Ek het ’n deurgang deur die bruisende water gemaak. Ek het perde en oorlogswaens, ’n hele leërmag, vernietig. Hulle het tot ’n val gekom. Hulle sal nooit weer daar opstaan nie. Dit is verby met hulle soos ’n lamp wat doodgeblaas is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 43:16-17