JESAJA 44:22

JESAJA 44:22 NLV

Ek het jou sondes weggevee soos wolke verdwyn. Ek het jou oortredings soos wolke laat verdwyn. Keer terug na My toe, want Ek het die prys betaal om jou vry te koop.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 44:22