JESAJA 44:3

JESAJA 44:3 NLV

Want Ek sal jou water gee, genoeg om jou dors te les en jou droë lande nat te lei. Ek sal my Gees op jou kinders uitstort, en my seëninge op jou nageslag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 44:3