JESAJA 57:15-16

JESAJA 57:15-16 NLV

So sê die hoë, verhewe Een wat vir altyd bestaan, wie se Naam die Heilige is: “Ek woon in ’n hoë, heilige plek, maar ook saam met die mens wat berouvol en nederig is. Ek gee nuwe krag aan dié wat nederig is en aan dié wat verdruk word, en nuwe krag aan dié wat berouvol is. Want Ek kla nie vir altyd aan nie en bly nie vir lank kwaad nie. Want dan sou dit die einde wees van die mens wat Ek geskep het en aan wie Ek die lewensasem gegee het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 57:15-16