Jesaja 57:15-16

Jesaja 57:15-16 AFR20

Ja, so sê Hy wat hoog en verhewe is, wat vir ewig woon, wie se Naam die Heilige is: “In die hoogte, in 'n heilige plek, woon Ek, en ook by hulle wat verpletter en nederig is, om die gees van nederiges te laat herleef, om die hart van verpletterdes te laat herleef. Want Ek sal nie vir altyd 'n regstryd voer, en nie vir ewig toornig wees nie. Want menslike geeste sal voor My wegkwyn, ook die lewensasems wat Ek self gemaak het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 57:15-16