JESAJA 8:13

JESAJA 8:13 NLV

Moenie vir enigiets of enigiemand bang wees nie, behalwe vir die HERE, die Almagtige. Hy alleen is die Heilige Een. As julle Hom vrees, hoef julle vir niemand anders bang te wees nie.