RIGTERS 20:18

RIGTERS 20:18 NLV

Die Israeliete is eers na Bet-El toe. Daar het die Israeliete vir God gevra: “Watter stam moet die geveg teen Benjamin lei?” Die HERE het geantwoord: “Juda moet eerste gaan.”