RIGTERS 4:9

RIGTERS 4:9 NLV

“Goed,” het sy vir hom gesê. “Ek sal wel saam met jou gaan, maar omdat dit jou voorwaarde is, sal jy geen eer vir die veldtog kry nie. Die HERE sal Sisera deur ’n vrou oorwin.” Debora het klaargemaak en sy is saam met Barak na Kedes toe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 4:9