RIGTERS 7:7

RIGTERS 7:7 NLV

Toe sê die HERE vir Gideon: “Ek sal julle met hierdie 300 man wat die water uit hulle hand gedrink het, bevry. Ek sal Midian aan jou onderwerp. Al die ander manskappe kan teruggaan na hulle huise toe.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 7:7