JEREMIA 1:1-3

JEREMIA 1:1-3 NLV

Hier is die woorde van Jeremia seun van Gilkija, ’n priester van Anatot in die Benjamingebied. In die dertiende jaar van koning Josia van Juda se regering het die boodskap van die HERE na hom gekom. Josia was die seun van Amon. Die HERE het aangehou om vir Jeremia boodskappe te gee, ook in die tyd van koning Jojakim, die seun van Josia, tot in die elfde jaar van koning Sedekia se bewind. In Augustus van daardie jaar is baie van die mense van Jerusalem in ballingskap weggevoer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 1:1-3