Jeremia 1:1-3

Jeremia 1:1-3 AFR20

Die woorde van Jeremia, seun van Hilkia, uit die priestergeslag in Anatot, in die gebied van Benjamin. Die woord van die HERE het tot hom gekom in die dae van Josia, seun van Amon, die koning van Juda, in die dertiende jaar van sy regering, en ook in die dae van Jojakim, seun van Josia, die koning van Juda, tot aan die einde van die elfde regeringsjaar van koning Sedekia, seun van Josia, die koning van Juda, tot met die wegvoering van Jerusalem in die vyfde maand.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 1:1-3