JEREMIA 10:10

JEREMIA 10:10 NLV

Maar die HERE is die enigste ware God, Hy is die God wat lewe. Hy sal vir altyd Koning bly! As Hy kwaad is, bewe die aarde. Die nasies is nie bestand teen sy woede nie.