JEREMIA 10:10

JEREMIA 10:10 AFR83

Maar die Here is die ware God: Hy is die lewende God, die Koning vir altyd; van sy toorn bewe die aarde, teen sy woede kan die nasies dit nie uithou nie.