JEREMIA 17:9-10

JEREMIA 17:9-10 NLV

“Die mens se hart is deur en deur bedrieglik en boos. Wie weet regtig hoe sleg dit is? “Maar Ek weet! Ek, die HERE, deursoek mense se harte en geheime motiewe. En Ek gee aan almal wat hulle toekom, volgens wat hulle gedoen het.”