JEREMIA 21:8-9

JEREMIA 21:8-9 NLV

“Sê vir die mense die HERE sê: ‘Ek gee vir julle ’n keuse tussen lewe en dood. Mense wat kies om in hierdie stad te bly, sal óf in gevegte óf van siekte óf van honger doodgaan. Maar wie uitgaan en hulle aan die Babiloniërs oorgee, sal bly lewe.