JEREMIA 31:31-32

JEREMIA 31:31-32 NLV

Die HERE sê: “Die tyd kom dat Ek weer ’n nuwe verbond met Israel en Juda sal sluit. Hierdie verbond sal nie wees soos die een wat Ek met hulle voorouers gesluit het nie. Ek het hulle destyds aan die hand gevat en uit Egipte uitgelei. Hulle het my verbond verbreek, al het Ek hulle liefgehad soos ’n man sy vrou liefhet,” sê die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 31:31-32