Marta het vir Jesus gesê: “Here, as U maar net hier was, sou my broer nie gesterf het nie. Maar selfs nou nog weet ek dat God aan U sal gee wat U Hom ook al vra.” Jesus sê vir haar: “Jou broer sal weer opstaan.”
Lees JOHANNES 11
Luister na JOHANNES 11
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: JOHANNES 11:21-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's