Johannes 11:21-23

Johannes 11:21-23 AFR20

Martha sê toe vir Jesus: “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterf het nie. Maar selfs nou weet ek dat wat U ook al van God vra, God vir U sal gee.” Jesus sê vir haar: “Jou broer sal opstaan.”

Video vir Johannes 11:21-23