JOHANNES 18:10

JOHANNES 18:10 NLV

Simon Petrus het ’n swaard by hom gedra. Hy trek toe sy swaard uit die skede, slaan daarmee na die slaaf van die hoofpriester, en kap sy regteroor af. Die slaaf se naam was Malgus.

Video vir JOHANNES 18:10