Jesus sê toe vir hom: “Staan nou op, tel jou slaapmatjie op en loop!” Onmiddellik het die man gesond geword, sy slaapmatjie opgetel en begin loop. Op daardie dag was dit die Sabbat.
Lees JOHANNES 5
Luister na JOHANNES 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOHANNES 5:8-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's