JOB 34:10-11

JOB 34:10-11 NLV

“Luister na my, julle wat verstand het! Almal weet dat God nie sondig nie. Die Almagtige doen niks verkeerd nie. Hy vergeld mense volgens hulle dade. Hy behandel mense volgens hulle optrede.