LUKAS 10:16

LUKAS 10:16 NLV

Toe sê Hy vir die dissipels: “Enigeen wat julle boodskap ontvang, ontvang My ook. En enigeen wat julle verwerp, verwerp My. En enigeen wat My verwerp, verwerp God wat My gestuur het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 10:16