LUKAS 16:11-12

LUKAS 16:11-12 NLV

En as julle onbetroubaar is met wêreldse rykdom, wie sal julle vertrou met die werklike rykdom van die hemel? En as julle nie betroubaar is met ander mense se geld nie, waarom sal julle met julle eie geld vertrou word?

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 16:11-12