LUKAS 5:10

LUKAS 5:10 NLV

Sy kollegas, Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, was net so verbaas. Jesus het vir Simon geantwoord: “Moenie bang wees nie! Van nou af sal jy mense vang!”