LUKAS 5:5-6

LUKAS 5:5-6 NLV

“Meneer,” het Simon geantwoord, “ons het die hele nag hard gewerk en het niks gevang nie. Maar as u so sê, sal ons weer probeer.” En hierdie keer was hulle nette so vol dat dit begin skeur het!