Lukas 5:5-6

Lukas 5:5-6 AFR20

“Meester,” antwoord Simon, “ons het die hele nag deur geswoeg en niks gevang nie, maar op u bevel sal ek die nette weer laat sak.” En toe hulle dit doen, het hulle soveel vis gevang dat die nette wou skeur.