LUKAS 6:29-30

LUKAS 6:29-30 NLV

As iemand jou op die wang klap, draai ook die ander wang. As iemand jou bo-kleed vra, bied ook jou onderkleed aan. Gee wat jy het aan enigiemand wat dit van jou vra; en as iets van jou weggeneem word, moenie dit probeer terugkry nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 6:29-30