Lukas 6:29-30

Lukas 6:29-30 AFR20

As iemand jou op die een wang slaan, draai vir hom ook die ander een. En as iemand jou bokleed vat, moet hom ook jou onderkleed nie weier nie. Gee aan elkeen wat iets van jou vra, en wanneer iemand vat wat aan jou behoort, moet jy dit nie terugeis nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 6:29-30