Vir die priesters sê die HERE, die Almagtige: “’n Seun eer sy pa en ’n slaaf sy meester. Ek is julle Vader en julle Meester, maar waar is die eer en respek wat My toekom? Julle het My geminag! Maar julle vra: ‘Op watter wyse het ons U geminag?’
Lees MALEAGI 1
Luister na MALEAGI 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: MALEAGI 1:6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's