MALEAGI 3:1

MALEAGI 3:1 NLV

Die HERE, die Almagtige, sê: “Kyk, Ek stuur my boodskapper wat die pad voor My gereedmaak. Die Here na wie julle soek, sal skielik na sy tempel toe kom. Die boodskapper van die verbond na wie julle so uitsien, kom beslis.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MALEAGI 3:1