MATTEUS 26:26

MATTEUS 26:26 NLV

Terwyl hulle besig was om te eet, neem Jesus brood en vra God se seën daarop. Toe breek Hy dit in stukke en gee dit aan sy dissipels met die woorde: “Neem en eet dit. Dit is my liggaam.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 26:26