Matteus 26:26

Matteus 26:26 AFR20

Terwyl hulle eet, het Jesus brood geneem, en nadat Hy die seëngebed uitgespreek het, breek Hy dit, gee dit vir die dissipels en sê: “Neem, eet, dit is my liggaam.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 26:26