Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTEUS 5:3-5

MATTEUS 5:3-5 NLV

“Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee. Gelukkig is dié wat sag van hart is, want die nuwe aarde sal hulle erfporsie wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 5:3-5